Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glenfinnan Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nico and Asel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Glenfinnan Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaen F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en lekker. Baie billike tarief.

Kuier was kort, maar sal weer terug gaan. Eienaars is gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die besoek, Jaen! Bly om te hoor julle het dit geniet, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Alles van die beste vir die Nuwe Jaar!

Glenfinnan Guest House
Deon V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Goeie ligging. Eienaars vriendelik. Mens voel baie tuis.

Baie ontspanne omgewing. Sal beslis aanbeveel. Baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Deon! Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.

Glenfinnan Guest House
Michelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese gastehuis en vriendelike en toeganklike gasheer. Sal verseker die gastehuis aanbeveel.

Baie netjiese kamers en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling. Ons sien uit na julle volgende kuier!

Glenfinnan Guest House
Siviwe M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siviwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is absolutely beautiful and well looked after. It is clean. It is easy to find and accessible to the beach and shops.

The staff is friendly and very warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Thank you for such a lovely review Siviwe. We are happy that you enjoyed your stay at Glenfinnan, and hope you will visit us again in future :-)

Glenfinnan Guest House
Pieter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie goeie ervaring gehad met die medegaste nie.

Medegaste was die grootste gedeelte van die nag raserig, geen respek vir ander mense. Die probleem is ook deels te wyte aan die uitleg van die gastehuis. Kamers is nie klankdig nie, jy hoor presies wat in die kamer langsaan gebeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Hi Pieter, dankie dat julle by ons gebly het. So jammer oor die mede-gaste. Hulle is toe wel die volgende dag gevra om te gaan. Ons het 'n reel vir stil tyd van 11nm tot 6vm en normaalweg is dit eintlik baie stil hier.

Glenfinnan Guest House
Mure P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mure P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, stil en nice plek.

Ons het ons tydtjie by hierdie gastehuis geniet. Ons het veilig gevoel, en alles was op standaard. Pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Hi Mure, many thanks for the review and having spent time at Glenfinnan Langebaan. Hope you enjoyed your short stay and keep safe regards. Patrice and Sandra

Glenfinnan Guest House
Riaan S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier by Glenfinnan was in elke opsig uitstaande.

Ons het 'n fantastiese naweek by Glenfinnan gehad. Die gasvryheid was uit die boonste rakke en ons kon nie vir 'n skoner en netjieser kamer gevra het nie en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis Glenfinnan aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Thank you very much for the kind review and for staying with us at Glenfinnan. Hopefully, the local population will support local tourism even further. Till next time many thanks again and kind regards Patrice and Sandra

Glenfinnan Guest House
Julie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H
Saam met vriende

Lovely stay.

Had a wonderful stay. Rooms are clean and comfortable. Owners very friendly and hospitable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike verblyf.

Het so lekker gebly. Kamers is skoon en gerieflik. Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Thank you for the review, and also thank you for having stayed at Glenfinnan guest house. We hope to see you soon and keep well. Kind regards, Sandra and Patrice.

Glenfinnan Guest House
C.w.l. Kooring H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.w.l. Kooring H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wij hebben genoten van ons verblijf in Glenfinnan Guest House.

Wij, een senior echtpaar uit Nederland, hebben genoten van ons verblijf in Glenfinnan Guest House. Mooie kamer met uitzicht, smaakvol ingericht. Geen trappen en op loopafstand van de zee. Heel aardig gast-echtpaar en een top ontbijt. Echt een aanrader!.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Thank you so much for taking the time out to do a review for us. It was a pleasure to have hosted you at our guest house and we hope that we may see you again soon. Take care,
Kind regards,
Sandra and Patrice Rey

Heel erg bedankt dat je de tijd hebt genomen om een recensie voor ons te maken. Het was een genoegen om je te mogen verwelkomen in ons pension en we hopen dat we je binnenkort weer zien. Let op vriendelijke groeten
Sandra en Patrice Rey

Glenfinnan Guest House
Sandra L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Saam met vriende

Gasvryheid op sy beste, waarde vir geld.

Beste uitsig oor die meer, vriendelike eienaars en heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer By Glenfinnan bly en beveel dit aan vir enige iemand. Kamers is skoon, netjies en baie ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Glenfinnan Guest House se terugvoer

Thank you for booking and staying with us. It was a pleasure to have met you and friends.
Please come again.
Kind regards
Sandra and Patrice Rey

Glenfinnan Guest House
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R1 450 R798
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roode Vos-singel 15, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc671a174c63241dffd3d2ad16ce2c7e14b26f2073502bc7a8365b71008696cbeaa840eec4299423c5a9873f04586bbdb8982?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R798 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Roode Vos Crescent Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0952399 18.0369199
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem