God's Gift Self-catering Cottage
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is onder 'n ou eikeboom en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n induksieplaat. Daar is ook 'n TV met DStv. Die kaggel het genoeg hout in om 'n vuur te begin, maar daarna moet gaste hul eie hout vir die res van die verblyf voorsien. Die eenheid het gasbraaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig kan gaste nie hulle troeteldiere saambring nie, aangesien die eienaars hul eie troeteldiere het.
Minimum-bespreking gedurende langnaweke: 3 nagte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is onder 'n ou eikeboom en het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkel beddens) en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf en 'n induksieplaat. Daar is 'n slim-TV met Netflix. Die kaggel het genoeg hout in om 'n vuur begin, maar daarna moet gaste hul eie hout vir die res van die verblyf voorsien. Die eenheid het 'n braaier wat houtskool gebruik.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ongelukkig kan gaste nie hulle troeteldiere saambring nie, aangesien die eienaars hul eie troeteldiere het.
Minimum-bespreking gedurende langnaweke: 3 nagte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Collett-straat 67, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 18