Gooding’s Country House
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gooding's Groves Country House is in die Boesmansriviervallei, omtrent 18 km vanaf Bonnievale, 23 km vanaf McGregor, en net 15 minute se ry vanaf puik wynplase geleë.
Die gerestoureerde, Karoo-Georgiaanse Country House beskik oor 3 groot en suite-slaapkamers. Die kombuis is met 'n yskas, oond, mikrogolfoond en stoof toegerus. Daar is ook 'n ruim leefarea, 'n kaggel, breë stoepe, 'n plonspoel en skaduryke piekniekareas.
Hartbeeshuisie is 'n historiese tweeslaapkamer-selfsorgkothuis in die olyfboord sowat 100 m vanaf die Country House op 'n plaas in die Boesmansrivier-distrik. Die huisie beskik oor 'n oopplan-sitarea en -kombuisie wat met 'n yskas, oond, mikrogolf en WiFi toegerus is. Daar is ook 'n stoep met 'n braai-area en 'n uitsig oor die omgewing.
Die Kasteeltjie is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n aparte kombuisie wat met 'n yskas, oond en mikrogolf toegerus is. Daar is ook WiFi en 'n braai-area met 'n uitsig.
Let asb. daarop dat weens swak sein daar nie TV op die plaas is nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Gooding’s Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson, 6730, Wes-Kaap