Kaapse Wynlande Akkommodasie by Gooding’s Country House | LekkeSlaap
+9

Gooding’s Country House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson , 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gooding's Groves Country House is in die Boesmansriviervallei. Ons is omtrent 18 km vanaf Bonnievale, 23 km vanaf McGregor, en net 15 minute se ry vanaf puik wynplase.

Dié gerestoureerde Karoo-Georgiaanse landelike huis het 3 groot en-suite slaapkamers met slaapplek vir maksimum 6 gaste. Daar is ruim leefareas, 'n kaggel, kombuis, breë stoepe, 'n plonspoel en skaduryke piekniekplekke.

Die verblyf is volledig toegerus en linne en handdoeke word voorsien. Al 3 slaapkamers is en-suite. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die ander 2 het storte.

'n Klein Hartbeeshuisie is ook op die plaas beskikbaar. Dié kothuisie is ten volle toegerus en is ideaal vir paartjies.

Let asb. daarop dat weens swak ontvangs daar nie TV op die plaas is nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Gooding’s Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson , 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gooding’s Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gooding's Groves Country House, Boesmansrivier, Robertson , 6730, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYzVkYmNmLTBmN2EtNDU4ZS05Y2MzLWI3MDMzNDdhNWY2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Gooding's Groves Country House Boesmans Rivier 6730 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -34.033626 19.984978
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za