Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gracepoint Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracepoint Guesthouse is in Mooinooi oorkant die beste gholfbaan in Noordwes geleë. Gracepoint Guesthouse is ideaal geleë 2 km vanaf die naaste Spar-kompleks, 38 km vanaf Rustenburg, 30 km vanaf Brits en 29 km vanaf die Cameleon Village by Hartbeespoortdam.

Die verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid kamers en gesinskamers. Kamerkenmerke sluit 'n TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe in. Die luukse- en gesinskamers met 'n bad en stort is die enigste eenhede wat lugversorging het aangesien die ander eenhede waaiers het.

Die perseel sluit 'n restaurant, swembad, pooltafel, putt-putt-baan, speelarea vir kinders en braaigeriewe in die tuin in. Daar is 'n konferensiesentrum toegerus met al die nodige toerusting asook 'n kapel en groot saal vir funksies, gradeplegtigheid of troues.

Die gholfbaan in Mooinooi is een van die beste en gewildste gholfbane in die omgewing. Gaste kan bergfietsry of stap in die area geniet en toere kan ook gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
  • Gaste dink Gracepoint Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R104, ou Rustenburg/Pretoria-pad, Oorkant BP-vulstasie, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYgJTRH12N77ie0sl26zWE4Za5CTHsZXJFp9GBeHBfQavavrG97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 R104, old Rustenburg/Pretoria Road Opposite BP Garage 0325 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.758725414339 27.566070556641

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang