Gracepoint Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod

Ontvang 'n gratis ontbyt vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 20 Des 2019.

Beskrywing

Gracepoint Guesthouse is in Mooinooi oorkant die gholfbaan. Gaste kan bergfietsry of voetslaan in die omgewing.

Verblyf word in verskeie kamers en gesinskamers gebied. Elke kamer het lugversorging, ‘n TV met DStv, ‘n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit ‘n restaurant, swembad, pool-tafel, putt-puttbaan, speelarea vir kinders en braaigeriewe in die tuin in. Daar is ook ‘n konferensiesentrum, kapel en ‘n groot saal waar funksies, troues of gradeplegtighede gehou kan word.

Gracepoint Guesthouse is net 2 km vanaf Spar, 38 km vanaf Rustenburg, 30 km vanaf Brits en 29 km vanaf Cameleon Village by Hartbeespoortdam. Mooinooi se gholfbaan is een van die bestes en gewildstes in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Gracepoint Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R810 per nag (vir 2 mense)

Ontvang 'n gratis ontbyt vir verblyf op Vrydag en Saterdag. Geldig vanaf 1 Nov 2019 tot 20 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za