Gypsy Wagons
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Rosella Wagon
- Selfsorg
- Esmeralda Wagon
- Selfsorg
- Queenie Wagon
- Selfsorg
- Thisbe Wagon
- Selfsorg
- Delilah Van
- Selfsorg
- Tilly Van
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R250 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig is die eenhede nie geskik vir rolstoele nie.
Kinders onder 10 jaar word nie toegelaat nie.
Indien jy 'n spesiale wegbreek of geleentheid beplan, laat weet ons asb., want ons sal dit graag meer spesiaal wil maak.
Die dorpie is vreedsaam daarom word partytjies, funksies en ekstra gaste nie op die perseel toegelaat nie.
Daar is nie TV's in die waens nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malherbestraat 105, Clarens, 9707, Vrystaat
- Geen kinders onder 10