Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hamstead Farm Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Di Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Hamstead Farm Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louwrens O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Pragtige uitsig! Wonderlike huis. Perfek.

Hierdie is een van daardie spesiale plekke. Ons sou baie langer daar kon bly as net 3 aande. Alles van die huis tot die diere (veral die woef) en die perde en die dam en die berg en die plaas en die kalwers en beeste en als is idillies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustige en baie goeie gasheer en vrou

Dit was baie rustig daar ons het die natuur vreeslik geniet en die cattage was met alles waar aan jy kan dink toegerus ons het tydjie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D600, Bushmans Nek-weg, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0732f57d18d0cfc73a79ca4f567777036c4ce081286e6dbb1a58c9a039bc71290ea6780faba8bcc6fa42eda90cea63b5cb71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 D600 Bushmans Nek Road 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.786913331843 29.370489120483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem