Hanna
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hanna bied netjiese en bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande met 'n uitsig oor nabye wingerdplase. Die instansie is ook naby verskillende trou-venues.
Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die ruim slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid het ekstra geriewe soos 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, konveksieoond, lugversorging en volledige DStv. Gaste kan in die swembad afkoel of op die stoep ontspan en die lieflike uitsig oor die omliggende plase geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en gratis WiFi is by die swembadarea beskik asook in die eenheid. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter tydens beurtkrag.
Wellington is die tuiste van 'n hele rits gewilde plase waar gaste kan gaan wynproe, vrugtepluk, voetslaan, fietsry en perdry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 134
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Hanna het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bovlei Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Genl Hertzog-boulevard 179, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang