Harbour Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesvilleweg 3, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harbour Cottage skuil in die hartjie van Kalkbaai en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kothuis is naby Kalkbaai se strand, die Dalebrook-getypoel, Lower Silvermine-vleilande en Clovelly se strand geleë.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kothuis beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n privaat stoep. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas en 'n ketel toegerus en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, bergfietsry, voëlkyk, tennis en swem in.
Slaapplek
’n Bespreking by Harbour Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Ligging
- Gatesvilleweg 3, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gatesvilleweg 3, Kalkbaai, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom