Hexberg Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Jare op LekkeSlaap 2
Opsomming van Resensie
Jonathan W - Apr 2024
Algehele gradering
Compact, clean, affordable.
Marlon O - Apr 2024
Algehele gradering
Great.
Else W - Apr 2024
Algehele gradering
Most enjoyable.
Trevonia S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Matthew L - Mrt 2024
Algehele gradering
Would 100% recommend. Perfectly situated.
Jean P - Mrt 2024
Algehele gradering
Comfy, clean and a convenient location.
Selma J - Mrt 2024
Algehele gradering
Vrolik, vriendelik, verfrissend!
Jonathan L - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome en asemrowend.
Mariette P - Feb 2024
Algehele gradering
Stil, skoon, rustig en beslis lekker!
Jonathan T - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable bed but the shower needs attention.
Hans L - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike, warm ontvangs.
Reuben L - Des 2023
Algehele gradering
As a photographer, I will choose Hexberg Cottage and refer at any given time.
Gerhard S - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap, soos telkemale tevore.
Lesley I - Nov 2023
Algehele gradering
Ok but I won't return.
Dylan V - Nov 2023
Algehele gradering
Nice and cozy.
Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n veilige omgewing met alle nodige fasiliteite.
Jan S - Nov 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n veilige kompleks met netjies goed toegerus eenheid.
Lees meerCarien K - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap en gekuier.
Elzette J - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, kraaknetjiese kamer, en goeie ligging.
Muneerah K - Okt 2023
Algehele gradering
My kuier was fantasties.
Abigail S - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende en netjiese plek.
Daniela S - Sep 2023
Algehele gradering
I would recommend for a short stay.
Brigitte V - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful, pleasant and clean.
Barry S - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was een fantastiese ervaring om by 'n plek tuis te gaan wat amper soos jou eie huis voel met die gasvryheid.
Lees meerAlan C - Sep 2023
Algehele gradering
Very convenient and very good price.
Leon H - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Yvonne L - Aug 2023
Algehele gradering
Hexberg Cottage is central. The accommodation met all our needs, safe, inside parking for cars and Sandra was very friendly.
Andrew B - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortbale, neat, clean and very friendly. The friendliest, loving dog welcomes us every time.
Brett K - Aug 2023
Algehele gradering
Great stay.
Pine P - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was presies wat ek nodig gehad het.
Adri S - Aug 2023
Algehele gradering
Als wat ons nodig gehad het.
Mariska V - Aug 2023
Algehele gradering
Rustigheid en waarde vir my geld.
Daylin S - Aug 2023
Algehele gradering
It was an absolute pleasant stay.
Gerhard S - Jul 2023
Algehele gradering
Soos tevore, het ons baie lekker geslaap!
Amalie J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie geskikte oornag vir kort periode.
Janine B - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was gerieflik ingerig. As dit load shedding is kan jy nogsteeds TV kyk en die ligte bly aan.
Willem S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Marco D - Jun 2023
Algehele gradering
Friendly.
Piet En Lenet O - Mei 2023
Algehele gradering
Easy access and a secure place to stay.
Gerhard S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, goed geleë, skoon , netjies.
Gerhard S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, ruim en veilig.
Marthie L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Gerhard V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat nodig is.
Thierry M - Apr 2023
Algehele gradering
Peacefull
Melanie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyed our overnight stay.
Marius D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het lekker vertoef.
Jackie S - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflike kuier.
Elsje K - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Andrew B - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly comfortable. Just what we needed.
Tom H - Jan 2023
Algehele gradering
Conference - was just place to sleep. Had everything we needed.
Danny W - Jan 2023
Algehele gradering
Overnight stay. What lovely self-catering accommodation.
Ziyaad W - Jan 2023
Algehele gradering
It was a tranquil and serene stay.
Ruth B - Des 2022
Algehele gradering
The perfect overnight stay.
Chumenay P - Des 2022
Algehele gradering
Baie lieflike ontvangs. Sal weer gaan.
Ria B - Des 2022
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het.
Celeste F - Des 2022
Algehele gradering
It's the best place I've ever visited. The service and the location are fantastic. We really had a very nice stay. It was terribly hot and the pool was too much.
Magda R - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, perfekte gasvrou. Het baie welkom gevoel. Persoonlike kontak vanaf gasvrou. Baie dankie.
Kyla S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was baie gemaklik en dit was asemrowend. Hulle het ons baie gemaklik laat voel en ons baie mooi verwelkom.
Dylan M - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Veronica S - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Teresa T - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Elmare T - Sep 2022
Algehele gradering
Baie rustig en netjies.
Marisha G - Sep 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Jessica D - Aug 2022
Algehele gradering
Short stay, but lovely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kort verblyf, maar lieflik.
Selfsorg, alles wat jy nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Emile S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker, als gerieflik.
Jamie B - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Annelie H - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Anselin S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige plekkie om 'n vinnige wegbreek te vat.
Chiraan R - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige vakansieplek om net te ontspan.
Nicky M - Jun 2022
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar slaap.
Lorenzo J - Jun 2022
Algehele gradering
Was very nice and tranquil.
Eldine W - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, vriendelike gasheer en baie rustig.
Gerrit R - Jun 2022
Algehele gradering
Ek sal dit kan aanbeveel vir 'n enkelpersoon. Vir twee mense is dit te beknop.
Trisa H - Jun 2022
Algehele gradering
Gemiddelde huisvesting teen gemiddelde prys.
Lees meerLynne I - Jun 2022
Algehele gradering
Was net wat ons nodig gehad het.
Niel T - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsaam voldoende vir prysklas.
Elzana V - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Veneta J - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlikste paar dae. Naby troue, pragtige plek, niks kortgekom.
Justine S - Apr 2022
Algehele gradering
Ek en my man was in April 2022 daar en het dit vreeslik geniet. Die diens is baie vriendelik en die plek is absoluut netjies en mens voel omniddelik veilig. Ons beveel vir Hexberg Cottage 100% aan.
Louis K - Apr 2022
Algehele gradering
100% aan al ons behoeftes voldoen. Welgedaan julle.
Herman H - Mrt 2022
Algehele gradering
Was vir die naweek daar.
Hexberg Cottage se terugvoer
Herman, baie dankie vir die resensie. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop om julle binnekort weer te sien.
Elmine B - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Lizette K - Jan 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Garth M - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in gemaklike wooneenheid.
Gregerita R - Des 2021
Algehele gradering
Ons het ons kuier by Hexberg Cottage baie geniet. Die kothuis is fantasties. Lekker langs die swembad en kon sommer braai ook terwyl ons swem.
Peter G - Des 2021
Algehele gradering
Good.
Rusha-leigh C - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties
Hexberg Cottage se terugvoer
Melissa, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en uit daarna om julle weer te ontvang. Groete, Sandra en Chris
Brenda F - Nov 2021
Algehele gradering
Very comfortable.
Bronwyn P - Okt 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Hexberg Cottage se terugvoer
Thank you, Bronwyn. You are always welcome.
Kind regards.
Denver B - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Hexberg Cottage se terugvoer
Baie dankie Denver.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Groete
Colleen Botha B - Okt 2021
Algehele gradering
Die gemak van die bed was 'n droom.
Lees meerHexberg Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is bly julle kon lekker rus, al het julle wekker julle gekortwiek. Sien uit om julle weer te sien as julle in die Boland kom.
Rafiek J - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice.
Hexberg Cottage se terugvoer
Thank you Rafiek. We are glad you have enjoyed it. We hope to see you in the future again.
Kind regards
Anton V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Rustige en kalm atmosfeer.
Hexberg Cottage se terugvoer
Beste Anton
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg en vertrou dat ons julle weer sal sien.
Groete, Sandra & Chris
Roelene D - Sep 2021
Algehele gradering
It was nice and quiet. The owners was very friendly.
Hexberg Cottage se terugvoer
Thank you Roelene for your rating. We really appreciate your rating and our doors are wide open when you are in Wellington.
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hexberg-weg 1, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18