Hill Tud Stays
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amandla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Carmen K - Apr 2024
Algehele gradering
Modern en gerieflik. Veilig en naby die dorp.
Hill Tud Stays se terugvoer
Hallo daar Carmen.
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n wonderlike resensie te skryf. Dit word opreg waardeer. Dit was so 'n plesier om gasheer te wees vir jou en jou gesin. Sulke ontspanne en gawe mense! Besoek ons asb. weer die volgende keer as julle in Pietermaritzburg is.
Beste wense.
Amandla
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertsweg 53, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal