Home Away From Home – 3 Gino’s
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R2 835 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, net 5 minute se ry van die middedorp af. Johannesburg is net 300 km ver en die dorpie skuil aan die voorheuwels van die Malutiberge.
Die eenheid bied al die nodige geriewe, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die gesellige sitarea het 'n pragtige kaggel en WiFi asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n gasverwarmer wat gaste teen ekstra koste in die winter kan gebruik. Die eenheid het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Twee klein troeteldiere word toegelaat teen ekstra koste per troeteldier per nag, maar gaste moet asb. daarop let dat daar nie 'n heining om die erf is nie. Enige skade wat deur gaste se hond veroorsaak word sal op die gaste se onkoste wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Biddy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 160
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Home Away From Home – 3 Gino’s het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang