LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Home Away From Home – 3 Gino’s | LekkeSlaap
+21

Home Away From Home – 3 Gino’s

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, net 5 minute se ry van die middedorp af. Johannesburg is net 300 km ver en die dorpie skuil aan die voorheuwels van die Malutiberge.

Die eenheid bied al die nodige geriewe, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n volledige en suite-badkamer.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die gesellige sitarea het 'n pragtige kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.

Twee klein troeteldiere word toegelaat, maar gaste moet asb. daarop let dat daar nie 'n heining om die erf is nie. 'n Daaglikse troeteldierfooi van R40 word per hond gehef. Enige skade wat deur gaste se hond veroorsaak word sal op die gaste se onkoste wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Home Away From Home – 3 Gino’s sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Home Away From Home – 3 Gino’s
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Home Away From Home – 3 Gino’s het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 700
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Landstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2677f0d08f68c457ec8db4a1edf3acae18dd7ed0908f45d05cf1c9b4ab235062797e39db31b5b7bdac644c08a1566b4e5e77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700  per nag (vir 6 persone) 8 5 1 5 Land Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.50501498365 28.419409460783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!