Jakkalsdraai Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Jakkalsdraai Guest House bied gerieflike verblyf in 'n moderne gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is in die hartjie van Potchefstroom geleë, naby die Noord-Wes Universiteit en sportgeriewe.
Daar is 9 kamers, waarvan 8 en suite-badkamers en 1 'n aparte badkamer het. Vier van die 9 kamers is selfsorgkamers: 'n tweeslaapkamerkothuis, gesinskamer en rolstoelvriendelike kamer. Die kamers sluit wit linne, handdoeke, TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Soggens kan gaste 'n warm ontbyt in die eetarea geniet (bespreek asb. vir ontbyt). Hulle kan gerus ook gebruik maak van die swembad en braaigeriewe op die perseel, maar moet asb. hul eie houtskool saambring. Veilige parkeerplek word ook voorsien.
Potchefstroom is 'n universiteitsdorp aan die oewer van die Mooirivier, en dit is ongeveer 120 km vanaf Johannesburg, 51 km van Klerksdorp af en 46 km van Parys af. Potchefstroom het voetslaanpaaie, nasionale monumente, historiese museums en die Aardklop Nasionale Kunstefees word jaarliks hier gehou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 139
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Jakkalsdraai Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Potchefstroom Potchefstroom Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Mokaba-straat 24, Potchefstroom, 2531, Noordwes