Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jbay Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Geen harde geraas of musiek, partytjies of funksies word toegelaat nie.
- Rook is verbode in die eenheid.
-Jbay het tans streng waterbeperkings. Gaste mag nie die tuinslang gebruik om hul kar te was nie.
-Wasgoed kan by Jbay Laundry gewas word.
-Stort asb. vinnig en vermy dit om te bad.
-Wees bewus van beurtkrag.
-Lanterns, lampe en kerse is beskikbaar tydens beurtkrag.
- Troeteldiere is welkom, maar 'n addisionele fooi word gehef vir die skoonmaak van matte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-laan 9, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1649009e373d214d2c0ca9488828abc18bf9705cd0604512714c6e725ca73197d7a098146051f2c7f02abe77a0ccebbe9598?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 9 Berry Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.022182553858 24.917520131283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem