Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Feels

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Conrad V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Ons sal weer by Karoo Feels bly! Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Daar was vars plaasmelk, bottels water, charcoal en 'n bak lekkers met ons aankoms. Sy het aan alles gedink om te verskaf, soos muskietweerder. Die plek is netjies en skoon en baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Karoo Feels
Baie dankie! Ons kannie wag om julle weer te sien!

Theunis D
1 nag
5.0
Aug 2024

Huis weg van die huis. Ons was vriendelik ontvang deur Jill. Ons het heerlik gebly, ongelukkig net 1 nag. Ons wou nie die oggend vertrek nie! Die kothuis is baie goed toegerus, lugversorging in beide kamers, braai geriewe en 'n swembad. Kothuis was baie skoon met goeie beddens en beddegoed. Die stilte van die area is heerlik. Kan nie wag vir 'n volgende besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Karoo Feels
Baie dankie! Kannie wag om julle weer te sien!

Tim M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Excellent. Really made to feel like we were visiting friends. Very pleasant. Great attention to detail. Host welcoming, friendly and even spoilt us with freshly baked muffins. Great facilities. Five star indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Great - most enjoyable. It was fantastic with very helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Great location and well-equipped cottage. Great location. The cottage was well-equipped. The one bedroom is large and has an air conditioner. The second bedroom is small with a double bed and no air conditioner. There was an evaporative cooler, but the discharge pipe to the wall was broken, so it didn't function. Great access to the pool area with its lean-to. Unfortunately, there were crawling bugs evident in the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Karoo Feels
Thanks for your review, Dave. I'm glad you enjoyed the space. Fortunately, the cooler issue was easy to resolve but as mentioned the insects fly in and are difficult to control in a rural area like ours.

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Baie aangenaam. Gerieflik, smaakvol, keurig en goed toegerus. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jill
Karoo Feels
Thank you, Francois, for your positive feedback and kind words. We look forward to hosting you again someday.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 7, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42cbc2ffa23432c35327d4c6a4638c08e6a074b0292e7963d042df5a92c6289d6afc1c66e67625a91ffbd5866b4fabccd837?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 7 Stockenstroom Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.213133972308 22.029704107726

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang