Cowboys Hill Karoo Campsite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R660 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cowboys Hill Karoo Campsite is 'n unieke kampplek in Barrydale, 'n dorpie op die grens van die Overberg- en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die staanplek het reeds 'n tent met 2 enkelbeddens. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Daar is plekke om jou eie tweede tent op te slaan indien gaste vir meer mense wil bespreek. 'n Buitestort wat deur 'n houtdonkie verwarm word, vervaardig met natuurlike materiale, is ideaal vir 'n verfrissende stort in die asemrowende berglandskap. Daar is ook 'n privaat toilet naby.
Hier het gaste ook beperkte sonkrag vir ligte en om toestelle te laai. 'n Tweeplaatgasstoof en 'n yskassie word voorsien.
Die kampplek, met sy minimalistiese dog gemaklike geriewe, bied 'n onvergeetlike ervaring vir diegene wat beide avontuur en rustigheid in die bergwildernis soek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cerise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 36
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Cowboys Hill Karoo Campsite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap