Kliphuijs
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kliphuijs is 'n gastehuis met pragtige gastekamers in Richmond in die hartjie van die Karoo ? 'n streek waarna die inwoners as die "bes ontwikkelde woestyn ter wêreld" verwys. Dit is ook 'n lekker halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Gaste kan hier kom rus onderweg na hulle bestemming of net wegbreek wanneer die gemaal van die stad te veel raak.
Verblyf is beskikbaar in Koninggrootte-kamers, 'n Gesinskamer en Deluxe-gesinskamers. Elke kamer het sy eie badkamer met badkamergeriewe. Kamergeriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 265
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Kliphuijs het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richmond Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap