Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuijs

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kliphuijs is 'n gastehuis met pragtige gastekamers in Richmond in die hartjie van die Karoo ? 'n streek waarna die inwoners as die "bes ontwikkelde woestyn ter wêreld" verwys. Dit is ook 'n lekker halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Gaste kan hier kom rus onderweg na hulle bestemming of net wegbreek wanneer die gemaal van die stad te veel raak.

Verblyf is beskikbaar in Koninggrootte-kamers, 'n Gesinskamer en Deluxe-gesinskamers. Elke kamer het sy eie badkamer met badkamergeriewe. Kamergeriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Servaas H
Besigheidsreis
5.0
2 aande oorgeslaap, al die etes by hierdie plek gedoen, baie goeie ervaring. Baie lekker plek, netjies en skoon. Kos is uitstekend. Sal hierdie plek w...
Sien meer
Mei 2025
Martin I
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boonste rakke. Dit was weereens 'n wonderlike ervaring. Sal aanhou om by julle oor te bly.
Apr 2025
Leon P
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid en heerlikste etes wat bedien was. Karoo gasvryheid kan nie beter nie. Juveel van 'n plek. Sal beslis weer oorslaap, volgende besoek beslis...
Sien meer
Apr 2025
Maru F
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker geslaap en geëet. Ons eerste keer by die Kliphuijs, maar nie ons laaste keer nie! Ons was baie vriendelik ontvang en mooi na gekyk.
Apr 2025
Patrick W
Saam met lewensmaat
5.0
Great place for a stopover. Fantastic. Nashville and Mario were most accommodating. Nothing was too much trouble. The lamb shank was de...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 374

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kliphuijs het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springstraat 18, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48785b1e240e9e4e4fa24837b805fb6d3539e0caeacd53f18b88a86ba49b3d6877fad7aed513e62c442b574a444a15f68ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 85 5 1 5 18 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.412927284724 23.948792608529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang