Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knightsbridge E404

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elandri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Bsie lekker. Beste plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Baie dankie, Elandri. Dit was lekker om jou en jou gesin by ons te hê.

Erica S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Perfect shopping spot. Dit was die perfekte plekkie vir my en my tiener dogter om 'n naweek lekker shopping te doen in Kaapstad se mooiste, grootste mall. Letterlik langs die mall. Die woonstel het alles wat nodig is en die uitsigte is pragtig. Ek sal vir seker weer daar kom oorslaap. Die gebruik van die swembad, jacuzzi en sauna was 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Dankie, Erica, vir jou terugvoering. So bly jy en jou dogter het dit geniet by ons. Hoop om julle gou weer te sien.

Henco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great place and area. It was wonderful and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Thank you for the feedback, Henco. I'm glad you enjoyed your stay with us.

Lizette D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Die verblyf by Knightbridge was uitstekend skoon en modern. Knightbridge E404 sal ons definitief weer besoek. Gerieflik geleë naby aan die N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Baie dankie Lizette. Julle is meer as welkom.

Firoza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Magical. No traffic noise. Waking up to the view of the canal. Think this one needs a 10 star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Thank you for your feedback, Firoza. Glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you soon.

Elsie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Gerieflik en naby die stad. Gerieflike verblyf, goed toegerus en 'n goeie basis om die stad te verken. Gym en swembad was baie welkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Dankie Elsie vir die terugvoering. Julle is weer welkom by ons.

Vandross C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Exceptional. I want to run the whole weekend back and do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Vandross you welcome back anytime. Glad you enjoyed your stay.

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Presies wat ons nodig gehad het. Die hele proses van bespreking was pynloos en maklik. Die akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen. Parkering en sekuriteit was uitstaande. Ontvangs deur Gerry was uitstaande!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Century City
Knightsbridge E404
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Marinda, so bly jul het jul verblyf geniet. Julle is altyd welkom by ons.

Rina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Beautiful, cosy apartment and very safe, peaceful location. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Clean, functional and perfect for overnight stay. Clean, functional and perfect for overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Century City
Knightsbridge E404
Thank you for the positive feedback. Glad to have host you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Century City Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg 206, Knightsbridge E404, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe3605a9a7993a2f76600abaf162a088b7ef1c48c7241850aece53e48cae5a29bfc9a1b08bd21efed465277f053dab75748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 206 Esplanade Road Knightsbridge E404 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.889825525172 18.512113259698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang