Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid wat agter die eienaar se woning geleë is, maar privaatheid en gerieflike verblyf verseker. Dit is sentraal in Beaufort-Wes geleë.
Die eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix, DStv en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Sonpanele verseker ononderbroke kragtoevoer tydens kragonderbrekings.
Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifdeure lei na 'n privaat onderdakarea met buitemeubels en ligte wat met die swembad se soeklig gesinkroniseer is.
Gaste kan in die privaat tuin met 'n swembad en braaigeriewe ontspan. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Sekuriteitsgeriewe sluit alarms, laserstraalsekuriteit, 'n kamerastelsel en gewapende reaksie in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Milandie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18