Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2025 tot 20 Jul 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
-
Vanaf
R725R653 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie is 'n selfsorg-eenheid agter die eienaar se woning, maar bied privaatheid om 'n gemaklike verblyf te verseker en is sentraal geleë in Beaufort-Wes.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Sonpanele word gebruik om onaangeraak te bly deur kragonderbrekings.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure lei na die privaat onderdakarea met buitemeubels en ligte wat sinchroniseer met die swembad se kollig.
Gaste kan ontspan in die lieflike privaat tuin met 'n swembad en braaigeriewe. Veilige, onderdakparkering is op die perseel beskikbaar. Sekuriteitskenmerke sluit in alarms, strale, 'n 24-uur-kamerastelsel en gewapende reaksie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Knus Karoo Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bird-straat 94, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang