Kockies
Ontvang 'n gratis glasie sjerrie en sop (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kockies is in Onrusrivier, Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Albei slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea en ’n aparte badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv en Netflix asook 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam hulle maaltye kan geniet. Daar is ook gratis WiFi.
Lieflike braaigeriewe beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die verblyf het ook sonkrag en 'n omsetter wat ononderbroke kragtoevoer verseker.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Kockies het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Progressive-straat 4, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap