Kolgans Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annabelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 maande
Opsomming van Resensie
Gretha W - Mei 2024
Algehele gradering
Kolgans is 'n juweel in Potch.
Kolgans Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensies. Ons is bly as ons gaste die detail waardeer. Julle is altyd welkom.
Cindy L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die lekker atmosfeer, alles was wonderlik.
Kolgans Cottage se terugvoer
Ek waardeer jou mooi resensies, baie dankie.
Este R - Mei 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld en ons verwagtinge is oortref.
Kolgans Cottage se terugvoer
Baie dankie, julle was oulike gaste.
Lizelle M - Apr 2024
Algehele gradering
Ek beveel graag Kolgans Cottage aan, lieflike verblyf, pragtige decor en veilig.
Kolgans Cottage se terugvoer
Baie dankie, julle is altyd welkom!
Amanda S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige, privaat, netheid.
Kolgans Cottage se terugvoer
Baie dankie, Amanda, ek waardeer jou mooi resensies.
Annelie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties. Baie netjiese plek.
Kolgans Cottage se terugvoer
Vreeslik dankie Annelie, waardeer jou resensies. Kom kuier gerus weer.
Nicoline E - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en baie netjies. Beveel verblyf aan.
Ida-louise S - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige eenheid in 'n rustige woonbuurt met vyfster diens.
Kolgans Cottage se terugvoer
Vreeslik dankie, julle was wonderlike gaste.
Carina F - Des 2023
Algehele gradering
5 ster.
Kolgans Cottage se terugvoer
Carina, vreeslik dankie. Julle was ook model gaste!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes