Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Werner D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Tuis en gemaklik weg van ons tuiste. Die verblyf was sakpas net reg vir ons. Die gesinseenheid het genoeg plek vir privaatheid tussen jou en die kinders. Die kamers is baie gemaklik en ons het alles gehad wat nodig was. Sal aanbeveel vir 'n paar aande weg van jou huis met die gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeannette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

A lovely neat and clean unit. Unit 2 was lovely, quiet, and spotlessly clean. Having the air-conditioning was a great help, as well as the fans in the bedrooms. Nice off-street parking and we felt very safe. So much so, we enjoyed early morning walks around the suburb and walked down to the local Vida for a morning coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Hi Jeannette, thank you so much for the beautiful review. We appreciate it.

Danie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, julle is enige tyd welkom!

Maryke H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie tevrede! Baie dankie, ons het lekker gekuier. Alles was netjies en silwer skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie S
1 nag
5.0
Feb 2025

Alles wat jy nodig het! Baie mooi en netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Bly julle het verblyf geniet.

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Mooi skoon en rustige en veilige plekkie. Doodstil en baie vriendelike mense. Die parkering was gerieflik om by te stop. Alles was perfek en netjies. Heerlik gerus. Al wat kort is, is definitief lugverkoeling. Die kamer is warm en waaiers is nie effektief genoeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Wanneer julle weer kom, sal daar 'n Aircon wees

Marilette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Kolgans is in 'n bitter mooi deel van Potch. Ons het heerlik gebly. Alles was mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie.

Corne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie gasvrye gasvrou. Goed ingerigte woning wat voorsien aan al jou behoeftes. Heerlik gebly en lekker gesellig gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, Corne. Ons waardeer die mooi resensie.

Lize A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly. Baie netjiese, veilige verblyf in stil woonbuurt. Word sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Vreeslik dankie vir die mooi terugvoer.

Sintichia A
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantasties! So mooi en rustig, wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Kom kuier volgende keer langer. Dankie vir die positiewe resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolgansstraat 21, Mooivalleipark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang