Kontrei BB
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kontrei BB bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Kontrei Guest House is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp.
Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-stort. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met Open View-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Twee kinders onder die ouderdom van 4 word toegelaat om die kamer gratis te deel mits gaste self hul komberse, kussings en matrasse voorsien.
Ontbyt is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kontrei BB is net 'n paar minute se ry vanaf 'n paar restaurante in die dorp.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 140
Jaar gelys 6
Ligging
- Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Kontrei BB het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom