Groot-Brakrivier Akkommodasie by Kontrei B&B | LekkeSlaap
+25

Kontrei B&B

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kontrei B&B bied gastekamers met 'n ontbyt-opsie in Groot Brakrivier. Dié gastehuis is 2 tot 3 km van die strand af en 25 km vanaf Mosselbaai se middedorp.

Daar is 3 gastekamers, en elkeen het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-stort. Ander geriewe in die kamers sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt is op versoek beskikbaar. Ontbyt word in die eetkamer teen R80 per persoon bedien. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Kontrei B&B is net 'n paar minute se ry vanaf 'n paar restaurante in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Kontrei B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kontrei B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 43, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ4YRuZDgme7DwEDVW76lHkCCYeHA080bpQCIJzZRQkUIUcK2kh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (vir 2 persone) 42 5 1 5 43 Sandhoogte Road Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.05625 22.207111111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za