Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Koo Karoo Gaste-lodge in Montagu is sentraal geleë in die pragtige dorpie op die beroemde Roete 62. Die lodge bied selfsorg- en slegs-verblyf-opsies in die hoofhuis.

Dié Victoriaanse huis is al nagenoeg 100 jaar oud en spog met ruim, gerieflike kamers, 'n selfsorgkothuis en 'n selfsorgwoonstel wat gaste kan bespreek.

Die selfsorgkothuis is omskep uit 'n koetshuis en spog met baie van sy oorspronklike kenmerke, soos staldeure en klipmure. Die kothuis het sy eie privaat ingang wat 'n uitsig oor die klein swembad en tuin bied. Die selfsorgkothuis het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Die kamers deel 'n badkamer wat deur 'n skakeldeur vanuit albei kamers bereik word met 'n bad en aparte storthokkie. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas met vrieshokkie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus en die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die selfsorgwoonstel is ideaal vir enkelgaste, paartjies of groepe 5. Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Daar is 'n bad en 'n aparte stort in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas met 'n vrieshokkie, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus en die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket.

Daar is ook 3 en suite-slaapkamers by Koo Karoo Gastehuis. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed, Kamer 2 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en Kamer 3 het 'n koninggrootte-bed. Verder het elk van hierdie kamers ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n TV met die volle DStv-pakket en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n privaat ingang. Gaste kan ook van die hoofhuis se kombuis gebruik maak.

Gratis Wi-Fi is beskik. Kaartgeriewe is beskikbaar. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n omsetter wat die WiFi, alle TV's en 'n lig per eenheid tydens kragonderbrekings ondersteun.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Retha M
Saam met vriende
5.0
Skoon en baie goed geleë. Baie lekker. Baie netjies en gerieflik.
Sep 2024
Tarina L
Saam met vriende
5.0
Great, would 100% recommend! Loved the cottage, it was very central to Montagu and was really safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Nico D
5.0
Montagu is 'n pragtige, rustige dorpie en perfek om die omgewing te verken. Altyd heerlik om hier oor te slaap.
Mei 2024
Bradley O
Besigheidsreis
5.0
Pleasant. Very comfortable and effortless.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Carolynn M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Very relaxing and quiet. The host was very helpful and friendly - great with extra information regarding walks etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retiefstraat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c114bc6be3489a23bccfe7653ed23827234a76e84055048288d20ab33b65870ea89cf8fb7207e0669dce1efba87b320c4c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 5 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.78645531526 20.118393262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang