Kosi Forest Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosi Natuurreservaat, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
- Vanaf R6 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kosi Forest Lodge is in Maputuland binne die grense van 'n internasionaal erkende wêrelderfenisgebied, die iSimangaliso-vleilandpark. Gaste kan hierdie buitengewone gebied van prag en diversiteit verken, of ontspan in die natuur.
Verblyf bestaan uit 8 eenhede wat slaapplek aan 16 gaste bied. Gaste het toegang tot 'n sitkamer, eetkamer en kroeg wat strek tot 'n groot houtdek wat in die skaduwee van 'n enorme Zoeloepeulbessieboom gebou is.
Gaste kan ten volle voordeel trek uit Maputaland se weelderige weer met die meeste etes wat op die dek of onder die groot platkroonboom bedien word. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Gaste sonder 4x4-voertuie sal by die Total-vulstasie in Kosibaai opgetel word en na die lodge vervoer word. Veilige parkeerplek vir 2 motors is beskikbaar. Gaste met 4x4-voertuie kan direk na die lodge gaan.
Aktiwiteite sluit voëlkykroetes, rustige tyd in die afgesonderde voëlkykskuiling, kano-ekskursies, 'n bootrit op die mere, Raffia-boswandelings of 'n daguitstappie na nabygeleë strande in.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Isibindi Africa
Lodges
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kosi Natuurreservaat, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kosi Natuurreservaat, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal