Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jackalstraat 797, Marloth Park, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dié bekoorlike grasdak-kothuis is in die rustige natuurreservaat naby die Suidelike grensdraad van die wêreldbekende Krugerwildtuin en die Krokodilrivier geleë. 'n 5 min-wandeling (150 meter) vanaf die kothuis bring jou by 'n verhewe uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.

Marloth Park-eiendomme is nie omhein nie en het 'n groot verskeidenheid wild wat vry tussen die huise rondloop. Jy sal gefassineer word deur die kameelperde, vlakvarke, sebras, impalas, ape en koedoes, asook die oorvloed voëllewe as jy onder die lapa of by die swembad sit. Snags sal jy die gebrul van leeus en die gesnork van seekoeie hoor waar jy om die vuur by die lapa sit.

Kruger Cottage is in Marloth Park, omtrent 'n uur se ry (105 km) van Mbombela (Nelspruit) en die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en 5 ure se ry van Johannesburg (OR Tambo Intenasionale Lughawe) af.

Geniet 'n eksklusiewe selfsorg-grasdakkothuis met 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is en suite en het 'n dubbelbed, en die 2 ander kamers het 2 enkelbeddens elk en en suite-badkamers. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer, wat beteken dat die huis 8 mense kan akkomodeer. Die oopplan-kombuis en sitkamer is ruim en lei na 'n groot grasdak-ontspanningsarea met 'n plonspoel en 'n braai waar jy kan ontspan en die wild dophou wat deur die tuine wandel. Alle vensters het muskietnette en is aap-bestand.
Die kamers en die sitkamerarea het kragtige plafonwaaiers. 'n Dubbelmotorafdak is beskikbaar.

Die huis het 'n alarm en Field Sekuriteit bied 'n 24 uur-reaksiediens.

Jy sal gerieflik naby die Krokodilbrug- (Komatiepoort) en die Malelane-ingangshekke van die Krugerwildtuin wees. Ons is omtrent 1 uur van die Swaziland-grens en 20 min van die Mosambiek-grens geleë.

Marloth Park het ook sy eie omheinde wildreservaat. Lionspruit het die gevaarliker diere, insluitend leeus, buffels, renosters en luiperde.

'n Middag-wildtoer langs die nabygeleë Krokodilrivier sal jou in staat stel om die oorvloed wild en voëllewe deur die draad van die Kruger te sien. Marloth Park het sy eie omheinde wildreservaat, Lionspruit, met gevaarlike diere soos, leeus, buffels, renosters en luiperds.

Marloth Park het sy eie Bush Centre met restaurante, 'n kroeg met 'n groot TV, 'n groot swembad, vulstasie, wassery (selfhelp, mens betaal per kilogram), drankwinkel, slagter, tuisgemaakte produkte en 2 supermarkies vir basiese benodighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Kruger Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir Kruger Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Jackalstraat 797, Marloth Park, 1300, Mpumalanga
  • Gaste dink Kruger Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jackalstraat 797, Marloth Park, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NTNiY2M5LTJlM2UtNDY0ZS1hNTdmLWZjYjg5ZGFmMzE1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 8 mense 43 5 1 5 797 Jackal Street Marloth Park 1300 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -25.35523434871 31.757848262787