Kruger Kurper Villas
Beskrywing
'n Gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n privaat badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die sitkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en kombuistoebehore. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die villa het 'n veranda, privaat braai-area en 'n plonspoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die villas deel die gebruik van 'n kombuis met kook- en vriesgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Gemeubileerde eenheid met slaapplek vir 5 gaste. Die eenheid het lugversorging en 'n privaat badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die sitkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en daar is nog 'n enkelbed in 'n aparte area. Die eenheid het 'n TV. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en kombuistoebehore. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die villa het 'n veranda, privaat braai-area en 'n plonspoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die villas deel die gebruik van 'n kombuis met kook- en vriesgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het lugversorging en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Dit het 'n ook 'n solderkamer met 'n enkelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die villa het 'n privaat badkamer. Die sitkamer het 'n TV en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en kombuistoebehore. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die villa het 'n veranda, privaat braai-area en 'n plonspoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die villas deel die gebruik van 'n kombuis met kook- en vriesgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 'n groep of gesin van 6. Dit het lugversorging en 'n kamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n privaat badkamer. Die villa het 'n solderkamer met 2 enkelbeddens, asook 'n tweede slaapkamer. Die sitkamer het 'n TV en daar is ook 2 enkelbeddens. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei, breekware, en kombuistoebehore. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg. Die villa het 'n veranda, privaat braai-area en 'n plonspoel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Die villas deel die gebruik van 'n kombuis met kook- en vriesgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kurper-laan 375, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom