Kusweg Wegbreek
44 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
1. Troeteldiere word nie toegelaat nie
2. Enige breekskade moet vervang of vergoed word.
3. Besoekersbeleid: Nie-gekwoteerde persone: Neem asb kennis dat ekstra gaste, waarvoor nie aanvanklik gekwoteer is nie, dieselfde tarief as gekwoteerdes per nag moet betaal.
4. Geen terugbetaling as van die gekwoteerde gaste nie opdaag nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R3 520
per nag, vir 8 mense
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 399 Kusweg, Tergniet, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap