Kwabiela 3
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Eenheid 3 Kwabiela, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kwabiela 3 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate, KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir vriende en familie wat naby die strand wil wees.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en lugversorging. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n enkelslaapbank vir 1 kind, 'n TV en 'n dakwaaier. Die leefareal lei na 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel en 1 enkelslaapbank vir 1 kind. Daar is 'n OpenView-dkeodeerder, maar gaste moet hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring as hulle DStv wil kyk.
Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe wat in die tuin gebruik mag word. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n toesluitmotorhuis. Die eenheid is naby plaaslike geriewe en besienswaardighede insluitend Lawrence-strand en verskeie winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Kwabiela 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 82
Resensies 395
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Eenheid 3 Kwabiela, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Eenheid 3 Kwabiela, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom