Lé Frans Hoek
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Verder is daar 'n gemaklike bank. TV, DStv en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothana-straat 16, Glen Marais, Kemptonpark, 16129, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom