Lê-Ke-Plekkie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Lou D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sy het my baie mooi gehelp met die reëlings.
Lappies L - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik, alles wat mens kan verwag.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie Lappies. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons. Dankie dat julle my plek so mooi netjies gehou het.
Evert K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Rustig.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie Evert, sien uit na julle tweede kuiertjie.
Tshepo N - Des 2023
Algehele gradering
Was relaxing.
Brian H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker ontvang, geen gebrek aan gasvryheid nie! Lekker tuis gevoel!
Linda S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie, ek het julle geselskap vreeslik geniet en dit was 'n plesier om julle te ontvang
Charel H - Jan 2023
Algehele gradering
Baie behulpsame en vriendelike hosts.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie dit was 'n groot plesier
Estelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Gasvry. Bietjie basies vir prys wat baie meer is as Colesberg en Gariep se pryse.
Michelle B - Des 2022
Algehele gradering
Feels like home.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning. Dis altyd 'n plesier om mense tuis en rustig te laat voel
Willem B - Des 2022
Algehele gradering
Warm, friendly and well kept. Awesome customer service and conversation.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie dis so lekker om te sien hoe mense mekaar hier leer ken en saam gesels en lag
Louw R - Nov 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Lê-Ke-Plekkie se terugvoer
Baie dankie ek sien uit om julle weer hier te ontvang
Groete
Shontell
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Protea-straat 50, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom