Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Beach Pad

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powel-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito Beach Pad is 'n selfsorgeenheid wat op die 5de verdieping van die veilige La Ballito-kompleks aan KwaZulu-Natal se noordkus geleë is. Dit het 'n mooi see-uitsig en is naby die strand.

Dié eenheid het 'n pragtige see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en lei na die leefarea. Die tweede slaapkamer het nie 'n deur nie, maar is ideaal vir paartjies of 'n klein gesin. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook lugversorging.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n swembad vir kinders, braaigeriewe en 'n groot tuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Stapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir La Ballito Beach Pad
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Jack Powel-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito Beach Pad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powel-weg 8, La Ballito-kompleks, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad77f89e4ea34565cd2857cb634f532e24b4579ba7f53756141c9ef4332a68770edca785937938eedf2a24fdd102b1e880b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 8 Jack Powell Road La Ballito complex 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.532665 31.221228
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem