La Caribe 58
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suneé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Morne K - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike naweek in die Marina.
Nandipha M - Mrt 2023
Algehele gradering
I enjoyed everything and I was so impressed with the location as well.
La Caribe 58 se terugvoer
Thank you so much for your lovely review. We would live to host you again.
Ashley P - Aug 2022
Algehele gradering
Het beter diens en algehele skoonheid verwag.
Lees meerHeather F - Mei 2022
Algehele gradering
Very peaceful and serene.
Leche D - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderfully relaxed atmosphere, nice place to chill and braai overlooking the canals.
Claire C - Feb 2022
Algehele gradering
It was lovely for a girls weekend away.
Annique B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike woonstel met baie mooi ligging.
Dineo N - Nov 2021
Algehele gradering
It is a nice place to be with friends and family.
Alvin M - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely stay.
La Caribe 58 se terugvoer
Thank you kindly for your lovely review Alvin. We would welcome you back anytime.
Stephan W - Mei 2021
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
La Caribe 58 se terugvoer
Thank you so much for your lovely rating.
Kumesh L - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing scenic view. Sounds of the river and nature.
La Caribe 58 se terugvoer
Thanks for the great review Kumesh! :)
Tracey M - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome
Gerhard B - Des 2020
Algehele gradering
Woonstel is nie op standaard nie.
La Caribe 58 se terugvoer
Hello Gerhard B
So jammer om te hoor dat jul ongelukkig was oor jul verblyf in December by La Caribe.
Ons het tans die eenheid oorgekoop, so die eenheid is nou onder nuwe eienaarskap. Hoop dat jy La Caribe nog 'n kans sal gee in die toekoms.
Chanelle D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Monique C - Nov 2020
Algehele gradering
Nice, relaxing place to stay at.
Michael B - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely
Louis K - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitsig 1000.
Amelia K - Feb 2020
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Lees meerAnneline M - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese veilige blyplek. Het baie lekker vakansie gehou daar.
Yolande V - Des 2019
Algehele gradering
Verblyf fantasies en pragtige uitsig oor die water.
Elize C - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Hayley B - Nov 2019
Algehele gradering
Cozy, comfy and just what is needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gesellig, gemaklik en net wat nodig is.
Die huis is ideaal vir 'n gesin van 4. Naby alles. Vriendelike personeel. Veilig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Keriwn L - Sep 2019
Algehele gradering
Absolute bliss.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker.
Ek dink nie 25 karakters is genoeg om ons verblyf te beskryf nie. Bespreek en gaan sien vir jouself.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adri V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Norman B - Jul 2019
Algehele gradering
Beautiful views, peaceful and a place fit with all the necessary comforts.
Anita W - Jun 2019
Algehele gradering
Plek is pragtig, skoon en netjies.
Louise H - Jun 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was gerieflik en met n prag uitsig oor die water.
Lario H - Jun 2019
Algehele gradering
Fabulous, friendly the best stay ever!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties, vriendelik en die beste verblyf ooit!
Ek sou La Caribe 58 sterk aanbeveel. Pragtige plek en die eienaars is selfs meer stunning!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tracy L - Mei 2019
Algehele gradering
Idyllically peaceful and neat holiday spot.
Marius L - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Donna T - Mei 2019
Algehele gradering
Die lekkerste en beste ooit.
Berna V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sima H - Apr 2019
Algehele gradering
Nice place to visit.
Petro O - Mrt 2019
Algehele gradering
La Caribe is skoon, netjies en goed toegerus (selfs 'n wasmasjien) en sal ons vir seker weer sien!
Richard W - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker.
Adele V - Feb 2019
Algehele gradering
Ons het die naweek baie geniet, met pragtige uitsigte.
Linda V - Jan 2019
Algehele gradering
Regtig waarde vir geld. Pragtige, netjiese plekkie.
Sias O - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek geleë
Bernus J - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker met goeie uitsig oor kanaal. Dit het ons as familie gepas en bekostigbaar gewees.
Johan S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie aangename, huislike akkommodasie.
Luke J - Aug 2018
Algehele gradering
The apartment is beautiful, awesome location, will definitely go back.
Sesethu L - Jun 2018
Algehele gradering
Beautiful place to relax, a home away from home.
Raquel V - Mei 2018
Algehele gradering
Amazing stay and view.
La Caribe 58 se terugvoer
Thanks a lot and we hope to welcome you soon again!
Natasha & Markus
Roelf J - Mei 2018
Algehele gradering
Was wat ons verwag het.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: LaCaribe Eenheid 58, Domingo-weg, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom