La Vida Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer is kleiner as die ander kamers en het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskassie, waaier, tee, koffie, 'n TV en gratis WiFi. Hierdie kamer lei na 'n stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het 'n staanwaaier.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, waaier, tee, koffie, 'n TV en gratis WiFi toegerus. Hierdie kamer lei na 'n stoep met 'n tuin-uitsig.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, opwasarea, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket, lugversorging en gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Earl Haig-straat 22, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom