L'Abondant Vinge Stone Cottages
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 en maak gebruik van gas en beperkte kragtovoer. Lampe en kerse word gebruik vir beligting. Daar is 'n dubbelbed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens op die tussenvloer. Die badkamer is toegerus met 'n stort wat sy warm water van 'n gasgeyser af kry. Die onderste verdieping het 'n oopplan-leefarea wat beskik oor 'n kombuis en 'n klein sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese yskas, 2-plaatgasstoof, 'n ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe wat oor die rivier uitkyk.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Piekniekmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Heerlike tuisgemaakte etes is op versoek beskikbaar.
Gaste is welkom om handgemaakte boerenkaas, salamis en cabanossi te proe.
Tuisgemaakte ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste bedien word indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n solderkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis is het 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof en yskassie. Buite is daar ’n stoep met braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Piekniekmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Heerlike tuisgemaakte etes is op versoek beskikbaar.
Gaste is welkom om handgemaakte boerenkaas, salamis en cabanossi te proe.
Tuisgemaakte ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste bedien word indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Dié kothuis is op die oewer van die rivier en beskik oor sy eie plonspoel, boma en onderdakbraaigeriewe. Die sitarea het 'n kaggel en 'n houtstoof.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. vooraf navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Piekniekmandjies kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Heerlike tuisgemaakte etes is op versoek beskikbaar.
Gaste is welkom om handgemaakte boerenkaas, salamis en cabanossi te proe.
Tuisgemaakte ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste bedien word indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schikfontein V6-C15, Heidelberg, 1438, Gauteng