Lafenis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, rustige omgewing en kan enige tyd aanbeveel.
Quinta P - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename kuier.
Anneli N - Des 2023
Algehele gradering
Not a user friendly layout of the rooms. Very small, uncomfortable shower.
Esau S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Anthony J - Des 2022
Algehele gradering
Eienaar was baie vriedelik en het seker gemaak ons is gemaklik.
Bonita M - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Mona C - Des 2020
Algehele gradering
Oulike plekkie, netjies en baie gerieflik.
Gert H - Sep 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Lafenis se terugvoer
More Gert
Ons is so bly julle het die kuiertjie by ons geniet.
Glo ons sien julle weer gou in Lambertsbaai.
Vriendelike Groete
Susan
Andre V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie fantasties en baie rustige area.
Lafenis se terugvoer
Hallo Andre,
Ek so bly julle het dit geniet, sien spoedig weer vir 'n kuiertjie.
Vriendelike Groete,
Susan
Cornelia H - Jan 2020
Algehele gradering
Stil, mooi see uitsig, pragtige tuintjie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spencestraat 33, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom