Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lafenis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 34

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Lafenis
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, rustige omgewing en kan enige tyd aanbeveel.

Vriendelik ontvang by blyplekkie. Die 2 nagte by Lafenis was net wat ons nodig gehad het. Rustige omgewing, skoon blyplek en slaapplek en sal dit enige tyd aanbeveel. Beslis weer daar oornag as ons weer Lambertsbaai besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinta P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename kuier.

Ons het die kuier vreeslik geniet, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneli N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneli N

Not a user friendly layout of the rooms. Very small, uncomfortable shower.

My stay was satisfactory.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esau S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau S

Rustig en stil.

Mooi plek, goeie area, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anthony J
Gesin met klein kinders

Eienaar was baie vriedelik en het seker gemaak ons is gemaklik.

Baie lekker gekuier. Dankie vir die eienaar se geduld met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bonita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Atmosfeer was heerlik en mense is baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mona C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona C
Gesin met tieners

Oulike plekkie, netjies en baie gerieflik.

Uiters gasvry en vriendelike egpaar. Daar is alles wat mens nodig het, baie gerieflik en baie netjies. Groot waardering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Baie ruim en gerieflike eenheid. Ons is baie vriendelik ontvang. Eienaars meer as bereidwillig om te help met enigiets wat jy benodig. Die steil trap na die eenheid kan vir ouer mense 'n probleem wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lafenis se terugvoer

More Gert

Ons is so bly julle het die kuiertjie by ons geniet.
Glo ons sien julle weer gou in Lambertsbaai.

Vriendelike Groete
Susan

Lafenis
Andre V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie fantasties en baie rustige area.

Die omgewing baie rustig en in veilige gebied. Sal enige middeljarige tot ouer mense aanraai om daar te gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lafenis se terugvoer

Hallo Andre,

Ek so bly julle het dit geniet, sien spoedig weer vir 'n kuiertjie.

Vriendelike Groete,
Susan

Lafenis
Cornelia H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia H
Gesin met tieners

Stil, mooi see uitsig, pragtige tuintjie.

Ons gasvrou was vriendelik, goed georganiseerd wat ingang en uitgang maklik gemaak het. Die dekor is oudmodies, maar "quirky" op sy eie manier. Die tuintjie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spencestraat 33, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvTnC5M0yzVy0L6Bd62komG4KHrPOIvmlkdtSoNq4ZnF1WdazCd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 33 Spence Street Lambers Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.088779 18.3135179
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem