Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Escape Beach Villa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg. Bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Die volgende terugbetaalbare breekskadedeposito moet saam met die deposito voor aankoms betaal word: R2 000 per verblyf van 5 dae. Die deposito word binne 14 dae terugbetaal minus enige breekskade indien van toepassing.
- 'n Bykomende fooi van R500 moet saam met die deposito voor aankoms betaal word. Indien die eiendom in 'n onaanvaarbare toestand gelaat word, word 'n ekstra skoonmaakfooi van die terugbetaalbare deposito afgetrek.
- Verlore sleutels of sleutels wat nie terugbesorg word nie, sal veroorsaak dat slotte en sleutels vervang moet word en die gas sal vir sulke kostes verantwoordelik gehou word. Dit is vir veiligheidsdoeleindes.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Uitsigstraat 18, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb74123f2641efb439435010a5af6fa164f8f1e1346144bcde451fc11db04f06172097af554dde627c9a1f0d9a512439bfa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 18 Uitsig Road Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.098936 18.02938
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem