Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon Serenity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natallaan 133, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Serenity is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die Hartenbos-strandmeer se oewer en dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en suite-badkamer met 'n stort en 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die strandmeer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea lei na 'n groot balkon met sitplek en 'n uitsig oor die strandmeer. Die nabygeleë restaurant het 'n swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Lagoon Serenity is naby plaaslike winkels en restaurante en net 500 m vanaf Hartenbos se strand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Lagoon Serenity sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Port Natallaan 133, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natallaan 133, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ff0e836559819a942bc0d58baaf7a1812803523ee061dca2564d0c96bffafa6529d45c0654f06fe5f141b9695574622ad07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 133 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11834773192 22.117694705488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem