Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambs Inn

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Lambs Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met vriende

Vrede.

Ons het baie lekker gebly. Judy en Liza het ons baie welkom laat voel met 'n warm broodjie met regte botter en heuning asook 'n sjokolade op die bed. Die plaasatmosfeer was besonders, al die geluide soos uile, skape, paddas, fisante en die skape met hul lammers. Dit was so rustig en het eintlik gevoel soos 'n vakansie. Dit is ideaal vir iemand wat wil afsonder van die gejaagdheid van 'n besige lewensstyl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prinskraal Plaas, R316, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10cbc6d3bdc26f80ef68a76b6d8937cd3940d51b1180dc94800315f33042e0976a8ec8e29351a7be912e5904c66cf206fc91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Prinskraal Farm R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.631954949912 20.113937763416
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem