Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lands End Kenton

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg. Linne en badhanddoeke is ingesluit.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

’n Breekskadedeposito van R2000 is betaalbaar voor gaste inklok saam met die besprekingbetaling. Dié bedrag sal binne 7 dae na gaste se vertrek terugbetaal word nadat die perseel nagegaan is. Enige aftrekkings sal met die huurders bespreek word tydens inspeksie. Die terugbetaling sal via EFT-oordrag in die bankrekening wat deur die gas gespesifiseer word gedoen word.

Die huis sal voor jou verblyf skoongemaak word en daar sal 'n gratis skoonmaak en verandering van linne elke 7 dae vir langer verblyf wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lands End 1, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43e486a9c44c6ba3e7b18dc5cb65aa463d9d8163b57da4d51829c6415861041d61c1d738b55e81f9d92153625f881e856ccf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10) 7 5 1 5 1 Lands End Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.690716191648 26.6686137413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem