- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenotweg 68, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R3 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Last Word Franschhoek is 'n hotel vir onafhanklike reisigers.
Daar is 8 elegante Superior-kamers met en suite-badkamers en 2 Swembad-suites om van te kies. Elkeen het 'n semi-privaat plonspoel en lowerryke binnehof.
Die sitarea by Last Word Franschhoek Hotel lei na 'n stoep en 'n groot swembad en die eetarea het oorgenoeg natuurlike lig. Die hotel bied gratis WiFi en die Resident's Bar het gehaltedrankies. Hierdie verblyf spog ook met 'n privaat stoep op die dak.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Steve Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Huguenotweg 68, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Last Word Franschhoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franschhoek Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Huguenotweg 68, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6