Laventelbos
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Laventelbos bied verblyf op 'n plasie langs die see, 2 km van Gouritsmond af. Dié rustige dorpie op die Tuinroete het 'n pragtige ou huis wat uit die 1920's dateer en bied puik visvanggeleenthede, 'n lekker strand en voetslaanroetes.
Verblyf word in die hoofplaashuis met slaapplek vir 6, 'n eenheid met slaapplek vir 3 en 'n eenheid met slaapplek vir 4 gebied. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien en kookgeriewe het, en 'n binnebraai. Beide eenhede het 'n oopplan-uitleg en het 'n yskas, mikrogolfoond, toonbank met stoele en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid met slaapplek vir 4 het 'n tweeplaatstoof en oondjie ook.
Let wel dat drinkwater deur middel van water wat uit 'n tenk en deur 'n filtrasiesisteem loop, voorsien word.
Gaste kan gebruik maak van die braai-area in die tuin met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte. Die oopplan-woonstel het 'n onderdakstoep met 'n braai.
'n Paar soorte wild loop vrylik op die plaas rond en daar is staproetes van die plaas af na die strand.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Laventelbos het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg, Rooipitjiestreet, Laventelbos Plaas, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom