Laventelbos
Beskrywing
Laventelbos bied verblyf op 'n plasie langs die see, 5 km van Gouritsmond af. Dié rustige dorpie op die Tuinroete het 'n pragtige ou huis wat uit die 1920's dateer en bied puik visvanggeleenthede, 'n lekker strand en voetslaanroetes.
Verblyf word in die hoofplaashuis en 'n aparte oopplan-eenheid gebied. Die hoofhuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. Daar is ook slaapplek vir 2 addisionele gaste. Die oopplan-eenheid het plek vir 2 gaste.
Gaste kan gebruik maak van die braai-area in die tuin met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte.
'n Paar soorte wild loop vrylik op die plaas rond en daar is staproetes van die plaas af na die strand.
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wildkyk
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Laventelbos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |