La-za-rus Akkommodasie
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grondpad Jonkersberg, R102, Lazarus Plaas, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
La-za-rus Accommodation is teen die hange van die Outenikwaberge geleë. George Lughawe is net 10 km weg en Glentana en Groot-Brakrivier is 8 km weg. Dis die ideale verblyf vir gaste wat die Tuinroete wil verken.
Dié ruim selfsorgwoonstel beskik oor 'n slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n wasmasjien. Die woonstel is op die tweede verdieping en word deur trappe bereik.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude braai en 'n TV. Daar is parkeerplek op die perseel.
Die woonstel is vas aan die huis en het 'n aparte ingang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Grondpad Jonkersberg, R102, Lazarus Plaas, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink La-za-rus Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grondpad Jonkersberg, R102, Lazarus Plaas, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom